|
- Nasate van Calitzdorpers
Ek het onlangs begin om die inligting uit die Calitzdorp Lidmaatregister vir die periode 1873-1914 op Excel te tik en indien daar belangstelling is, deel ek dit graag met almal. Ek sal elke dag so 50 inskrywings plaas soos met die Oudtshoorn Lidmaatregister voorheen. Die register is naastenby alfabeties en julle sal maar geduldig moet wees totdat ons aan die einde kom! Ek hoop die formaat uit Excel verskyn in dieselfde volgorde op SAGen!
Groete Alta le Roux altaler@odn. co.zaPosbus 1138, OUDTSHOORN, 6620 Tel. 083 996 0676 / 044 272 2271 (h) / 044 272 3676 (w)
Calitzdorp NG Kerk Lede Alta le Roux in Oudtshoorn het groot gedeeltes van die Calitzdorp NG Kerk se Lidmaatskap Registers van papier na rekenaar oorgetik. Deel een van haar Calitzdorp projek is nou vir die hele wêreld beskikbaar en kan in Excel formaat hier afgelaai word. Met dank aan Alta le Roux vir die data wat sy so vrygewig skenk. The web host of this site is Francois Andre Greeff, whose home phone number is 0044 20 8543 6966 in London, UK. Email Greeff@Greeff.info. ===============
|